Vers en Klank podcast artwork
TV & Film

Vers en Klank

by RSG

Today: #84 in TV & Film, South Africa on our combined chart.

Share this ranking Claiming needs an RSS feed. Contact us.

Chart positions today · South Africa

If you like Vers en Klank, try…

Ranking history · South Africa

History builds daily. We started tracking this show on the TV & Film, South Africa chart recently, so the trend line appears after a second day of data.
View as table
DateCombined RankApple Podcasts
Oct 11#84#80

Latest episodes

  • Vers en klank: Anri Botha en Melanie Grobler

    October 6, 2026 · 23 min

    6 Oktober 2026: Henriëtta Gryffenberg lees voor uit Anri Botha se bundel, Bakeliet. Sy het in 2018 met die bundel Wolfram gedebuteer. In hierdie nuwe bundel gebruik sy bakeliet – die eerste volledig sintetiese plastiek – as ’n uitgebreide…

  • Vers en klank: Vriendskap

    September 29, 2026 · 17 min

    29 September 2026: “Jou vriend is die vervulling van jou behoeftes. Hy is jou akker wat jy met liefde saai en met danksegging maai. En hy is jou maaltyd en jou vuurherd. Want jy kom na hom as jy honger het en jy soek hom vir vrede.” Só…

  • Vers en klank: Die expat, Elisabeth Eybers

    September 22, 2026 · 23 min

    22 September 2026: Hierdie episode is spesifiek vir die expats bedoel – daardie Suid-Afrikaners in die buiteland wat sekerlik van tyd tot tyd wonder: Wat het ek nou eintlik hier kom soek? En: Sal ek ooit régtig kan tuis voel in hierdie…

  • Vers en klank: Koorsboom - Jakes Möller

    September 15, 2026 · 25 min

    15 September 2026: Sophia van Taak en Lochner de Kock blaai deur die debuutbundel, Koorsboom. Dis die pennevrug van Jakes Möller, en ’n verrassend sterk eerste versameling – vol deeglike skryfwerk en eksperimente met vaste digvorme soos…

  • Vers en klank: Joan Hambidge

    September 8, 2026 · 25 min

    Die digter Joan Hambidge vier op 11e September haar 70ste verjaarsdag. Sophia van Taak hou vir haar ’n partytjie! Die gesprek gaan oor die grootste invloede op Hambidge se skryfwerk, haar gunsteling wêreldstede, wat sy doen wanneer sy…

Show 7 more episodesShow fewer episodes
  • Vers en klank: William Rowland

    September 1, 2026 · 23 min

    1 September 2026: Komende Vrydag is dit Loslitdag. Dan kan die mense wat gewoonlik netjies moet aantrek vir werk, ook ’n slag sommer in jeans en tekkies werk toe gaan. Maar dié dag gaan nie eintlik oor net lekker gemaklik aantrek nie – dit…

  • Vers en klank: Danie Marais - Ek is nie Danie

    August 25, 2026 · 26 min

    25 Augustus 2026: Daar het onlangs ’n bloemlesing van die digter Danie Marais se werk verskyn. Die gedigte vir hierdie versameling, Ek is nie Danie, is só keurig gekies dat dit amper soos ’n lewensverhaal lees, waar elke gedig voortbou op…

  • Vers en klank: Die skaduwee van siekte

    August 18, 2026 · 24 min

    18 Augustus 2026: Dit is seker een van die moeilikste gedagtes waarmee 'n mens gekonfronteer kan word - dat daar sekere dinge is wat eenvoudig buite jou beheer is. Jy kan byvoorbeeld sommige siektes probeer voorkom deur gesond te eet, meer…

  • Vers en klank: Mediese mankemente

    August 11, 2026 · 23 min

    11 Augustus 2026: ’n Mediese ondersoek is selde net ’n ondersoek van die liggaam. Dit is ook ’n ondersoek van die gees. Dit vra iets van ’n mens se moed, jou geduld en jou vermoë om met onsekerheid saam te leef. Digters het nog altyd…

  • Vers en klank: Lina Spies

    August 4, 2026 · 26 min

    4 Augustus 2026: ’n Huldigingsbundel ter ere van die digter Lina Spies het onlangs by Naledi Uitgewers verskyn. Sophia van Taak praat met Alwyn Roux, een van die samestellers en redakteurs van ONTHOU IS DIE DAG WAT BREEK, oor Spies se…

  • Vers en klank: Sondagblues

    July 28, 2026 · 21 min

    Daar is seker nie ’n amptelike diagnose soos Sondagblues-sindroom nie, maar dit is tog ’n algemene ding waarmee baie mense sukkel. Daardie spesifieke soort bedruktheid, ’n swaarmoedigheid wat jou op ’n Sondagnamiddag beetpak. Toemaar, jy’s…

  • Vers en klank: Wilhelm Knobel

    July 21, 2026 · 24 min

    21 Julie 2026: Wilhelm Knobel was ’n Sestiger-digter, wie se klein, maar besonder intense oeuvre, die worsteling van ’n hoogs sensitiewe mens met eensaamheid, liefde, geestelike verwarring en die soeke na sin verwoord. Die voorleser, Carel…

Full episode archive on Apple Podcasts →

About the show

Voorlesings van gedigte, afgewissel met gepaste musiek.