Mense Met Opinies podcast artwork
Leisure

Mense Met Opinies

by Jean-Pierre Roux

Chart positions today · Australia

Not on the Australia charts we track today.

If you like Mense Met Opinies, try…

Latest episodes

  • Wat maak Hybrid Rockstars?

    September 17, 2026 · 1 hr 23 min

    Follow Mense Met Opinies: https://linktr.ee/mmo_podcast Intro & Outro Music: "Diving Pool" by Yndian Mynah Edited by Roux Audio Visual Design by Miriek Roux Intro Animation by Carla Joubert

  • Ons praat oor my hont

    September 9, 2026 · 1 hr 35 min

    Follow Mense Met Opinies: https://linktr.ee/mmo_podcast Intro & Outro Music: "Diving Pool" by Yndian Mynah Edited by Roux Audio Visual Design by Miriek Roux Intro Animation by Carla Joubert

  • The incident involving two planes...

    September 4, 2026 · 1 hr 33 min

    JP en Anrich onthou waar hulle was tydens die insident met twee vliegtye... Follow Mense Met Opinies: https://linktr.ee/mmo_podcast Intro & Outro Music: "Diving Pool" by Yndian Mynah Edited by Roux Audio Visual Design by Miriek…

  • Peter Pan

    August 26, 2026 · 1 hr 24 min

    JP en Anrich praat bietjie oor die Bokke wat verloor, GTA 6 en die Peter Pan stalker.  Follow Mense Met Opinies: https://linktr.ee/mmo_podcast Intro & Outro Music: "Diving Pool" by Yndian Mynah Edited by Roux Audio Visual Design by…

  • Kampvuur Guitar is lekker?

    August 19, 2026 · 1 hr 42 min

    JP en Anrich praat bietjie oor al die feedback en die toekoms van die podcast. En dan is daar 'n classic rant en Anrich wys sy super cool party trick.  Follow Mense Met Opinies: https://linktr.ee/mmo_podcast Intro & Outro Music: "Diving…

Show 7 more episodesShow fewer episodes
  • The Odyssey Rant

    August 12, 2026 · 1 hr 46 min

    JP en Anrich praat bietjie oor padel, massages en Christopher Nolan's The Odyssey. Follow Mense Met Opinies: https://linktr.ee/mmo_podcast Intro & Outro Music: "Diving Pool" by Yndian Mynah Edited by Roux Audio Visual Design by Miriek…

  • WE ARE BACK!

    August 6, 2026 · 1 hr 29 min

    We are back, baby! JP en Anrich is terug met ‘n nuwe episode, ‘n nuwe format en nuwe opinies.  (Skies julle ons moes die episode reupload - die AI overlords van ons hosting platform het besluit om edits te maak sonder om vir ons te…

  • Taxi Strikes & Privilege

    August 16, 2023 · 1 hr 28 min

    Na 'n week se strike is ons terug! Hierdie episode praat ons bietjie mengels. We chat about what's been happening in Cape Town these past few weeks and then JP realised something unthinkable - that he has privilege. We also talk about the…

  • Meisies Met Opinies

    August 2, 2023 · 1 hr 31 min

    Ons het twee vrouens op die podcast! Tipies praat ons oor Taylor Swift, The Little Mermaid, Troues en True Crime. Enjoy manne...

  • Ons Praat Weer Oor Musiek

    July 26, 2023 · 1 hr 44 min

    In die week van Mense Met Opinies praat ons weer bietjie oor musiek - en soos altyd sal ons bitch oor Spoegwolf. Ons praat ook oor hoe Courtney oor haar honde ry en wat die punt is van ‘n wedding video.In die week van Mense Met Opinies…

  • Gentleman vloek nie!

    July 19, 2023 · 1 hr 29 min

    Gentleman vloek nie! So vir hierdie episode het ons besluit om 'n speletjie te speel. As jy vloek, moet jy 'n lekker warm sous oestertjie drink. Terwyl ons sukkel om nie te vloek nie, fokus ons bietjie op topics soos rugby, mental health…

  • Ons het 'n vrou op die podcast!

    July 12, 2023 · 1 hr 34 min

    Ons het 'n vrou op die podcast! Sy deel met ons haar opinie oor mans wat by troues huil en selfs bietjie opinies oor anime. Daars ook bietjie 'n gesprek oor Engeland en slawerny, want hoekom nie? Ons stel ook 'n baie belangrikke vraag voor…

Full episode archive on Apple Podcasts →

About the show

Mense Met Opinies is a casual intimate show exploring pop, nerd and Afrikaans culture. Hosted by JP & Anrich.