Huisgenoot Ware Lewensdramas
Today: #173 in True Crime, South Africa on our combined chart.
Chart positions today · Mexico
Not on the United States charts we track today.
Not on the United Kingdom charts we track today.
Not on the Canada charts we track today.
Not on the Australia charts we track today.
Not on the Germany charts we track today.
Not on the Brazil charts we track today.
Not on the Mexico charts we track today.
Not on the New Zealand charts we track today.
Not on the Ireland charts we track today.
Not on the India charts we track today.
Not on the Japan charts we track today.
Not on the Philippines charts we track today.
If you like Huisgenoot Ware Lewensdramas, try…
Ranking history · Mexico
Latest episodes
-
Episode 39: Die reeksmoordenaars Shaun Oosthuizen en John du Plooy
October 5, 2026 · 34 minHulle het kwesbare bejaardes landwyd aangeval, beroof en vermoor
-
Episode 38: Aangeneem, toe vermoor hy sy ouers
September 28, 2026 · 33 minBarnie en Magda van Heerden het Ruan kleintyd aangeneem, maar toe draai hy later teen hulle.
-
Episode 37: Die ontvoering van Gerco van Deventer
September 21, 2026 · 32 minHy was sewe jaar lank weg nadat hy in Libië ontvoer is – en sy vrou het bly wag vir hom
-
Episode 36: 'n Slikramp vernietig die dorpie Jagersfontein
September 14, 2026 · 30 minDit was soos iets uit 'n rampfliek toe slik die plattelandse dorpie Jagersfontein insluk.
-
Episode 35: Boksburg se aspoestertjie steel 'n halfmiljard rand
September 7, 2026 · 30 minHildegard Steenkamp is vasgetrek nadat sy 'n berg geld by die werk gesteel het en alte luuks daarmee kon leef.
Show 7 more episodesShow fewer episodes
-
Episode 34: Die polisieman Richard "Makka" Smith jag sy lewensmaat
August 31, 2026 · 30 minHul verhouding is gekenmerk deur besitlikheid en jaloesie, en toe vermoor die polisieman sy lewensmaat.
-
Episode 33: Die vergassing van die paartjie Mari Hoon en Jéan Vosloo
August 24, 2026 · 30 minDie jong verloofdes Mari Hoon en Jéan Vosloo is vergas tydens 'n romantiese wegbreeknaweek.
-
Episode 32: Die skokmoord van ds. Liezel de Jager
August 17, 2026 · 30 minDie geliefde predikant Liezel de Jager is buite die pastorie vermoor – en toe kom haar man se geheime op die lappe.
-
Episode 31: Die sluipmoord op Kiernan "AKA" Forbes
August 10, 2026 · 30 minKiernan Forbes, oftewel AKA, was een van Suid-Afrika se suksesvolste musikante toe hy op straat doodgeskiet is.
-
Episode 30: Die gesinsmoord deur Karl Greyvensteyn
August 3, 2026 · 30 minWanneer Karl Greyvensteyn se ouers en broer in hulle beddens doodgeskiet word, dui alle bewyse na hom. Karl word wel deur kennisse as 'n patologiese leuenaar beskryfen dit kompliseer die ondersoek.
-
Episode 29: Die gruwels van reeks-verkragter en moordenaar Johannes Britz
July 27, 2026 · 30 minOngelukkig was Johannes Britz tot op sy laaste oomblikke vir menigte vrouens ’n nagmerrie van ‘n man.
-
Episode 28: Die gastenkwa-tragedie in Boksburg
July 20, 2026 · 30 minOp Oukersdag 2022, is talle Suid-Afrikaners se lewens onherroeplik verander toe 'n gastenkwa in Boksburg ontplof het. 41 mense het as gevolg van die tragedie hulle lewens verloor.