Groen Ambulans podcast artwork
Comedy

Groen Ambulans

by Pottie en Vriende
Share this ranking Claiming needs an RSS feed. Contact us.

Chart positions today · Canada

Not on the Canada charts we track today.

If you like Groen Ambulans, try…

Latest episodes

  • RICUS NEL EN HAMMIE WESSELS

    August 17, 2026 · 1 hr 1 min

    Pottie gesels met die dinamiese duo; die burger en chips, die bo-lip en snor, en sommige sê selfs ’n beter kombinasie as Jesse Kriel en Damian de Allende: Ricus Nel en Hammie Wessels. Twee gaste, hope stories en natuurlik genoeg grappies…

  • AB DE VILLIERS

    May 8, 2026 · 1 hr 40 min

    Pottie en AB de Villiers vat ’n draai deur die hoogtepunte, die druk en die stories wat jy nie altyd op die scorecard sien nie. Volle episode ook beskikbaar op Spotify | Apple Podcasts: https://bit.ly/GA_ep_05 Hierdie episode word…

  • RIKUS DE BEER

    December 16, 2025 · 1 hr 21 min

    Pottie gesels met sy ou vrind - Jonathan van RadioRaps, maar kry toe perongeluk sy alter-ego, Rikus De Beer. Volle episode ook beskikbaar op Spotify | Apple Podcasts: https://bit.ly/GA_ep_04 Hierdie episode word moontlik gemaak deur…

  • PEACH VAN PLETZEN

    November 28, 2025 · 53 min

    Pottie gesels met die vader van #Mengels - Groothond homself, Peach van Pletzen. Volle episode ook beskikbaar op Youtube | Spotify | Apple Podcasts: https://bit.ly/GA_ep_03 Hierdie episode word moontlik gemaak deur JOLIVER. For the Jol…

  • ICHNUS WAIT

    November 21, 2025 · 57 min

    Pottie gesels met baanbreker-musikant en entrepreneur, Ichnus Wait. Volle episode op Youtube | Spotify |Apple Podcasts: bit.ly/GA_ep_02 Hierdie episode word moontlik gemaak deur JOLIVER. For the Jol and the Liver! Kry jou JOLIVER hier…

Show 1 more episodeShow fewer episodes
  • JO BLACK

    October 16, 2025 · 48 min

    Pottie gesles met geliefde musikant, spreker en entrepreneur, Jo Black. YouTube & Podcast: bit.ly/GA_ep_01 Hierdie episode word moontlik gemaak deur JOLIVER. For the Jol and the liver! #GroenAmbulans01 #Afrikaans #Joliver

Full episode archive on Apple Podcasts →

About the show

Stories van groot dors en groot nadors.