Die bankroof – ’n vervolgverhaal
Today: #8 in Fiction, South Africa on our combined chart.
Chart positions today · Philippines
Not on the United States charts we track today.
Not on the United Kingdom charts we track today.
Not on the Canada charts we track today.
Not on the Australia charts we track today.
Not on the Germany charts we track today.
Not on the Brazil charts we track today.
Not on the Mexico charts we track today.
Not on the New Zealand charts we track today.
Not on the Ireland charts we track today.
Not on the India charts we track today.
Not on the Japan charts we track today.
Not on the Philippines charts we track today.
If you like Die bankroof – ’n vervolgverhaal, try…
Ranking history · Philippines
Latest episodes
-
Die bankroof – Episode 12
April 14, 2026 · 10 minKaptein Van Rooy en die joernalis Rachel hou piekniek op die wal van die Canolarivier, maar dis meer as net ʼn onskuldige piekniek. Iemand bied ongevraagd hulp aan om te probeer verseker die Fanie Manders Hulpfonds word ʼn werklikheid.
-
Die bankroof – Episode 11
April 13, 2026 · 11 minRachel en Philip stamp weer koppe. Die Fanie Manders Hulpfonds saai groot verdeeldheid in die dorp. Daar is iemand wat besluit dié fonds sal ʼn werklikheid word al spat die vonke.
-
Die bankroof – Episode 10
April 10, 2026 · 10 minVincent begin om Juliana se sekuriteitstelsel op te gradeer. Maar ná ʼn besoek van die polisie verloop die dag van sleg na slegter. Juliana moet inderhaas haar afsprake kortknip en terugjaag huis toe … en kry ʼn skok.
-
Die bankroof – Episode 9
April 9, 2026 · 10 minVincent loop hom in ʼn ontstelde Shirley vas en die vonke spat. By wie gaan soek hy troos? Shirley besluit dis tyd om die polisie daadwerklik by te staan.
-
Die bankroof – Episode 8
April 8, 2026 · 11 minDie knap wyse waarop Koevoet Bruinders gesorg het dat hy op parool vrygelaat word, verstom mense. Die kaptein en Magriet stamp weer koppe. Het die Pauline Manders Hulpfonds en die moord op Fanie Manders enige verband met mekaar?
Show 7 more episodesShow fewer episodes
-
Die bankroof – Episode 7
April 7, 2026 · 10 minWie help Shirley Adams uit haar verknorsing en hoe? Sy en Nettie sit lelik vas. Daar kom ʼn skokkende waarheid op Philip Putter se plaas aan die lig.
-
Die bankroof – Episode 6
April 6, 2026 · 10 minNettie Neser word lank oor ʼn ene meneer Brown ondervra. Shirley ry om die aand op Kleinbult oor te slaap, maar dit word ʼn uitstappie met ʼn lelike nadraai.
-
Die bankroof – Episode 5
April 3, 2026 · 10 minVincent daag nie by Juliana se prokureur op nie. Sy is baie ongelukkig daaroor en staan hom by sy huis voor. Hulle gee mekaar gas. Iemand nooi vir Vincent speelpark toe met ʼn doel.
-
Die bankroof – Episode 4
April 2, 2026 · 11 minRachel Wolvaardt en Philip Putter het duidelik nie ooghare vir mekaar nie. Philip besluit dis tyd om die goeie werk wat sy oorlede vrou gedoen het, te laat herleef. Wat doen hy? Wie loop op sy spoor?
-
Die bankroof – Episode 3
April 1, 2026 · 11 minDis nou maar een maal hoe die lewe is: Vincent Vogel kry die een oomblik ʼn onverwagse fantastiese aanbod, en die volgende oomblik ontvang hy nuus wat hom byna ʼn hartaanval gee.
-
Die bankroof – Episode 2
March 31, 2026 · 10 minRachel Wolvaardt doen haar ding, al beteken dit sy meng by ʼn polisie-ondersoek in. Dit ontstel kaptein Van Rooy. Hoe minder Magriet Manders wil glo sy was by die bankroof betrokke, hoe meer dui inligting op die teendeel.
-
Die bankroof – Episode 1
March 30, 2026 · 10 minDaar is ʼn bankroof in Maraisburg. Kaptein Van Rooy besef onmiddellik daar’s ooreenkomste tussen dié bankroof en die een van Standard Bank in 1977 in Krugersdorp. Hy besef die media gaan op die dorp toesak. Waarop hy nie voorbereid was nie…